Gee u bemesting ’n hupstoot.

Bemesting is die brandstof vir u gewasse. Gee dit ’n hupstoot met Arborite AG-NT.

Arborite AG-NT help om kosbare stikstof in u gewasse se grond te hou deur die aktiwiteit van die ensiem urease te inhibeer—waardeur die potensiële stikstofverlies deur vervlugtiging verminder word.

Dit verseker die maksimum beskikbaarheid van toegediende stikstof, wat help om potensiële plantegroei te verbeter en so oeslewering te verhoog, wat sodoende die stikstof belegging verseker.

Arborite AG-NT bevat die aktiewe bestanddeel NBPT. NBPT, wat ook bekend staan as N-(n-butiel)-tiofosfor-triamied, is gedurende die 1980’s1 as ’n urease-inhibeerder geïdentifiseer en was een van die doeltreffendste inhibeerders wat gedurende die afgelope 25 jaar beskikbaar was.2–5

Wat Arborite AG-NT uniek maak, is sy Nitrolock-tegnologie, ’n gepatenteerde tegnologie wat uitsluitlik aan Gavilon Fertilizer gelisensieer is. Dit los die aktiewe bestanddeel NBPT op in ’n gepatenteerde oplosmiddelstelsel wat die ureumkorrel bedek—of meng met ureum-ammoniumnitraat- (UAN) oplossings—om dit te beskerm teen die verlies van stikstof in die vorm van ammoniakgas, wat as vervlugtiging bekend staan.

Vir navrae in verband met voorafbehandelde ureum, kontak asseblief u plaaslike Gavilon Fertilizer-verkoopsverteenwoordiger.

Die Arborite-voordeel:

photo of crops

Stikstofstabiliseerder –

’n stof wat by ureum gevoeg word wat die tyd wat die stikstofkomponent van die bemestingstof in die (ureum- of) ammoniakvorm in die grond bly, verleng. (Amptelike 2001) Bron: AAPRCO (Vereniging van Amerikaanse plantgewasbeheerbeamptes)

photo of barn

Urease-inhibeerder –

’n byvoeging op ureum deur die ensiem urease inhibeer. Wanneer dit op die grond oppervlakte gestrooi en/of vlak ingewerk word, het ’n urease-inhibeerder tot gevolg dat minder ureum-stikstof verlore gaan deur ammoniak-vervlugtiging (amptelike 1997) Bron: AAPRCO (Vereniging van Amerikaanse plantgewasbeheerbeamptes)

sample graph+VERGROOT

Bied toedienings aanpasbaarheid –

kan by UAN-oplossing gevoeg word as ’n tenkmengsel, of word droog binne minute nadat dit met ureum gemeng is.

Gaan verder met Arborite® AG-NT.

Kontak u verkoopsverteenwoordiger

Nitrolock Tegnologie Sleutelkenmerke en -voordele

nitrolock illustration
  1. Verbeterde viskositeitseienskappe verbeter bedekking selfs tot ongeveer -3 °C.

  2. Gebruikersvriendelik; formule wat in vergelyking met mededingende produkte nie sterk ruik nie

  3. Formule wat vinnig droog word, verbeter mengtye

  4. Stikstof bly onmiddellik en vir ’n langer tyd aan die plant beskikbaar

  5. Bevat geen bekende karsinogene nie

  6. Hoewel die produk nie sal vries of in uiterste koue kristalle sal vorm nie, moet bergingstoestande benede -6 °C vermy word.

  7. Verminderde ammoniakvrystellings is omgewingsvriendelik

Kontak die Arborite AG-NT-span

Willem Engelbrecht Bemarker
+2782.825.7781
willem.engelbrecht@gavilon.com

Leon Lotz Bemarker
+2776.303.4598
leon.lotz@gavilon.com

Niren Murugan Besturende Direkteur
+2782.958.0484
niren.murugan@gavilon.com

Gavilon Kantoor nommer
+2711.367.8420

Vir navrae in verband met voorafbehandelde ureum, kontak asseblief u plaaslike Gavilon Fertilizer-verkoopsverteenwoordiger.

* Gebaseer op tipiese stikstofvervlugtiging van ammoniak by kontak met algemene urease-ensieme wat onder sekere toestande binne die eerste 72 uur van toediening in alle grondsoorte gevind word. Raadpleeg u microSource- of Gavilon Fertilzer-verteenwoordiger om uit te vind of Arborite met Nitrolock-tegnologie reg is vir u.

1 J.F. Kolc., et al. N-alifatiese en n, n-alifatiese fosforsuur triamide urease inhibeerders en ureuse inhibeerd baseerde bemesting samestelling. VSA Patent 4530714, 23 Julie 1985.

2 L.L. Hendrickson. 1992. Koring opbrengs reaksie op die urease inhibeerder NBPT: vyf jaar opsomming. J. Prod. 5:;131-137.

3 R.H. Fox, and W.P. Piekielek. 1993. Uitwerking van Urease inhibeerder op stikstof gebruiks doeltreffendheid in geen-bewerkings mielies. J.Prod. Agric. 6:195-200

4 S.S. Malhi, E. Oliver, G. Mayerle, G. Kruger, K.S Gill. 2003. Doeltreffendheid verbetering van saad-ry ureum met urease inhibeerder en polimeer bedekking vir harde koring en canola. Commun. Soil Sci, Plant Anal, 34 (11-12): 1709-1727

5 C.D.L. Rowluk, C.A Grant, G.J Racz. 2001. Ammoniak vervlugtiging van ureum bemesde grond met wisselende vlakke van urease inhibeerder NBPT. Can.J. Soil, 81:239-246